Tuis

Welkom in die Paarl waar die pragtige Ou Meul Teater is. ‘n Plekkie waar kunstenaars en die gehoor vriende word.

MAANDAG 5:00-7:00PM KITAAR & BAS KITAAR LESSE
Kontak gerug vir Lionel John by ljtheijob@gmail.com as jy belang stel in
kitaar / bass kitaar lesse. Enige ouderdom is welkom.

MAANDAG 7:00-8:30PM – AMATEUR DRAMA (begin 24 April) 
Ons bring AMDRAM weer terug. Kontak anelskye@gmail.com as jy by die groep
wil aansluit.

WOENSDAG 7:00-8:30PM – GEDIGTE VOORLESINGS (begin 26 April)
Koop ‘n glasie wyn by ons kroeg en bring ‘n gedig wat vir jou iets beteken.
Deel dit met die groep en breek weg van die week se spanning. Kontak
anelskye@gmail.com vir meer inligting / as jy by die groep wil aansluit.

DINSDAE & DONDERDAE – OOP VIR JOU!
As jy dalk ‘n produk bekendstelling, wynproe aand, dansklasse
vir volwassenes of iets wil aanbied by die Ou Meul, kontak gerus vir
anelskye@gmail.com of michelle.faber2007@gmail.com