Nuusbrief

29 APRIL – SATERDAG | JAMES GRACE | 7:30 PM | R120

Acclaimed guitarist and two-time SAMA nominee James Grace makes a welcome return to the Ou Meul Teater with his new production Guitar Hero 2. Following on from Grace’s nationwide sold-out Guitar Hero shows in 2016, Guitar Hero 2 continues to showcase the most popular guitar-based songs and melodies from the 20 th Century, drawing on a variety of playing techniques from an array of genres.

Grace recently performed the great Spanish guitar-hero composer Rodrigo’s Concierto de Aranjuez with the CPO to over 6000 people at the Kirstenbosch Summer Concert Series, where ‘Grace’s fingers danced… as if possessed by a demon’ (Rudolph Mare, www.whatsonincapetown.com).

However, in this much more intimate appearance, Grace explores the more contemporary guitar idiom with new arrangements of works by artists including Eric Clapton and the Beatles. In Guitar Hero 2 Grace also features the American singer/songwriter genre with solo guitar transcriptions of songs by Don MacLean, John Denver and James Taylor.

Guitar Hero 2 continues to celebrate the diversity of the modern day instrument, and demonstrates the fingerboard prowess which has led Grace to recently be described by local media as a ‘South African icon’ (Odile Hufkie, www.whatsonincapetown.com).

12 MEI – VRYDAG | RACHELLE KRUGER | 8:00PM | R80

Join Rachelle on the 12th of May at 20:00 at the Old Mill Theatre, where she will be singing hits from Phantom of the Opera, Sound of Music, Mamma Mia! and many more… AND with Mother’s day on the 14th, this will make a wonderful early Mother’s day treat.

Rachelle has been performing abroad for the last couple of years, entertaining an international audience, but there’s no place like home and performing in front of a local crowd.

In 2013 she recorded her debut CD and two of her original songs – La La Love and Behalwe Myself, are still played regularly on radio stations like RSG.

She will be joined by Virtuoso pianist, Jeremy Quickfall, who has been involved in many productions, including A Handful of Keys, Evita and many more.

This is a show not to be missed!

18 MEI – DONDERDAG | KALEIDOSKOOP CD LAUNCH | 7:30 PM | R120

Ná hul vorige oorspronklike album Vars Uitgekerf – wat in 2012 as beste kontemporêre album by die Tempo toekennings aangewys is – is Kaleidoskoop na vyf jaar terug met ‘n splinternuwe oorspronklike album genaamd Gunsteling Seisoen.
Soos oudergewoonte kan jy die magiese atmosfeer van Kaleidoskoop se lewendige vertonings te wagte wees. Wees ook gereed om weggevoer te word deur ‘n swetterjoel van instumente wat verskeie kitare, ukulele, trekklavier, klavier, baskitaar en perkussie sal insluit.
Elf oorspronklike snitte, met titels soos Somerreën, Die Goeie en Vlugvoetig, asook verwerkings van twee bestaande Engelse liedjies – wat gereeld by hul vertonings deur gehore aangevra is om op die volgende album te verskyn – gaan deel uitmaak van hierdie juweel – wat dan ook by die vertoning te koop sal wees.

“Ons het met ons vorige oorspronklike album bietjie geëksperimenteer met ligte elektroniese klanke, maar tog nie ons akoestiese aanslag prysgegee nie. Met Gunsteling Seisoen het ons ’n bietjie wegbeweeg van die elektroniese styl en sterk gewoeker met ons diepgewortelde akoestiese aanslag.”

“Ons kan met groot opgewondenheid sê dat luisteraars kan uitsien na ’n album, wat hulle met elke luisterslag op ’n ander roete sal neem as gevolg van die besonderse detail in die musiek en verwerking daarvan. Die digte inhoud van die lirieke, asook die groot verskeidenheid van liedjies, sal sorg dat mense vir lank nog deur die album weggevoer sal word.”
19 MAY – FRIDAY | TWIST | 7:30 PM | R120

Back by popular demand and for one night only THAT Wac Co. presents TWIST by Miles Tredinnick. A hilarious spoof of the much-loved theatrical thriller where nobody is what they seem and nothing is what it should be!

David Woods is a mild-mannered accountant who sees a sensational way of making a fortune by writing a kiss-and-tell biography about his bitchy wife Sarah, the nation’s favourite actress from the hit soap Doctors and Nurses.

He then realises that his book will do even better if she is murdered first! Unfortunately a few obstacles get in his way…

With all the ingredients you’d expect of a first class thriller, the cunning twists and turns will take you on a corkscrew ride of suspense and excitement.

And just when you think you know what’s going to happen next think again, as Twist catches you out one more time before the breath-taking denouement.

26 MEI – VRYDAG | LOANE VAN SANDWYK – SOLANK MENS NET KAN LAG | 7:30 PM | R80

Nog ‘n week is om, jy voel asmaties en jou beeld in die spieël lyk heel krom. Roetine is jou baas en jy is net opsoek na ‘n ruskans. Solank mens net kan lag word aangebied deur Loané van Sandwyk en is ‘n lieflike ontspanningsaand vol komiese stories en liedjies. Die lewe is besig en die tyd min, so dink aan jouself en kom sit terwyl musiek in jou ore sing. Bring jou vriende, familie, onderwyser en selfs dokter as jy sou wou en kom herlaai na ‘n week se geskarrel. Vergeet van daardie berg skottelgoed, vuil matte, groen swembad en kom!
27 MEI – SATERDAG | CASPER DE VRIES | 8:00 PM | R130 / R140 (voorste ry)

Dié tweetalige produksie is voldoende bewys waarom De Vries in 2016 met die Savanna Comics’ Choice Awards se toekenning vir ʼn lewensbydrae vereer is. By dié geleentheid is hy beskryf as ʼn pionier van Suid-Afrikaanse komedie.

De Vries is al bykans 30 jaar in die bedryf en het deur die jare al wat ʼn grens is in veral Afrikaanse komedie oorgesteek. Benewens optredes wyd en syd deur die land het hy ook opgetree in Australië, Asië, Kanada, Nederland en in Londen se Palladium teater.

Benewens sy solostukke wat hy sedert 1997 jaarliks op die planke bring, is Casper na ‘n 4 jaar blaaskans weer terug op die verhoog. Oor hierdie tydperk was De Vries te sien in rolprente en verskeie optredes in televisieprogramme.

Casper de Vries – ALIVE & VROLIK is ʼn solostuk waarin hy sy nou al bekende karakters Blertsie, Oom Kallie Marie, Montelle, Gizelle, Patience and Hanno Gelderblom voorstel en met fyn waarnemingsvermoë die absurde ontmasker, die gewone op sy kop draai en sy gehore eindeloos vermaak.