Waar is ons?

As jy op die N1 ry van die Kaap se kant af, neem jy die R45 afdraai links. In die Hoofstraat draai jy weer links. Hou reguit aan met die Paarl Hoofstraat tot jy vir McDonalds sien aan jou linkerkant, eerste straat na McDonalds neem jy links (robot), dit is Meulstraat. Ons is dan net na die 2de stop straat, aan jou linkerkant.

Click hier vir ‘n Garmin Mapsource Waypoint:

Google Map:
View Larger Map